Sielskos op
jou voorstoep
Gesels met
Sielskos:
navrae@sielskos.co.za
Tel: 0711266756
Terug na Tuisblad

Die webplaas wat hierdie werf moontlik maak.
Webteller
Werfbesoekers
sedert 2021/02/05

Uitgewersdienste wat jou droom om 'n boek te
publiseer, uitendelik vir jou kan waar maak.

AV Uitgewers het die behoefte van Jan Alleman om sy gedagtes te boekstaaf raakgesien, en 'n fasiliteit geskep waar jou ideale om jou eie publikasie uit te gee, vir jou waar te maak.

As jy dus een van daardie sku skrywers is wat nog nie die moed bymekaar kon skraap om die vrug van jou gedagtes op papier met ander te deel nie, het jou nou die geleentheid. Jy kan vele verryk deur jou insigte en kennis, as gedrukte boek of as e-boek te deel met hulle wat so lankal smag na die vrug van jou insigte en talente.

Die volle reeks dienste wat aangebied word, is die volgende:
- Uitgewersdienste
- Proeflesing van manuskripte en verhandelings
- Vertalingsdienste
- Tikfasiliteit om jou handgeskrewe tekste, digitaal vas te lê
- Opnames van jou tekste in MP3 Oudio
- Fasilitering van drukkersdienste
- Datavaslegging