Meer oor die אבּדמ (Ebedím) berader, Dr Mari Willemse
|
Marí Willemse is 'n evangelis en huweliksbevestiger, wat veral ook spesialiseer in owerheidskakeling en opleiding. Sy spesialiseer verder in die bemagtiging en lisensiëring van bedienaars en terapeute. Sy is en volle geregistreer en gelisensiëer om wettige teologiese en terapeutiese opleiding aan te bied en op hierdie wyse dienaars te bemagting deur geakrediteerde opleiding en registrasie by proffesionele rade.
Marí bied self ook wyespektrum berading aan en het kennis en insig in 'n wye spektrum van uitdagings wat deel vorm van elke mens se ervarings in vandag se samelewing.
As huweliksbevestiger is sy ook by magte om die hele spektrum van huweliksdienste aan te bied.
|