Sielskos op
jou voorstoep
Gesels met
Sielskos:
navrae@sielskos.co.za
Tel: 0711266756
Terug na Tuisblad

Die webplaas wat hierdie werf moontlik maak.
Webteller
Werfbesoekers
sedert 2021/02/05

Kruideniersware op jou voorstoep

Die koskas gaap en die yskas treur. Al die belangrike kruideniersware is alwr op. En jy het regtig nie die tyd of geduld om nou die roesemoes van 'n supermark te trotseer om hierdie behoefte aan te spreek nie. Tog, moet die gesin gevoed word.

En net toe jou moed in jou skoene sak, onthou jy van Sielskos. Daardie kosdiens wat jou kruideniersware vir jou op jou voorstoep kan aflewer. En as bonus, het Sielskos 'n paar verskaffers wat heel dikwels die supermark pryse klop. Jy kan mos doen met 'n paar sente ekstra kleingeld?

Na 'n oproepie na Sielskos, slaak jy 'n sug van verligting want jy weet, binnekort is daar Sielskos op my voorstoep.

Bespreek vandag nog, jou kruideniersbehoeftes met Sielskos se span, en jy sal verstom staan oor hoeveel geriefliker hulle jou lewe kan maak.