Sielskos
op jou voorstoep
אבּדמ Geestes-beraders Gesels met
Sielskos:
navrae@sielskos.co.za
Tel: 0711266756
Terug na Beraders
Terug na Tuisblad

Die webplaas wat hierdie werf moontlik maak.
Webteller
Werfbesoekers
sedert 2021/02/05

Meer oor die אבּדמ (Ebedím) berader, Pastoor Rudolph Putter

Rudolph Putter is 'n evangelis, berader en traumaterapeut vin veral mediese personeel. Rudolph het jare-lange ondervinding van werk tussen mediese personeel, wat wissel van ondersteuningsdiens-personeel, dokters sowel as die ongesiene noodsaaklike assistente.

Hy ken die personeel se belewenisse en frustrasies en het uitsonderlike begrip vir die uitdagings wat mediese personeel te midde van hoë werksdruk beleef. Hierdie is 'n mense wat baie afgeskeep word en wat dikwels erge psigoses en psigosomatiese gevolge vir die liggaam tot gevolg het.

Rudolph kan hierdie uitbrand-tekens vroegtydig reeds uitken en suksesvol hanteer.